Lukas 6:26 (as almal goed van jou praat)

Lukas 6: (26)Ellende wag vir julle as al die mense goed van julle praat. Hulle voorvaders het immers met die vals profete net so gemaak.

“When Jesus said, ‘Woe to you when everyone speaks well of you, for that is how their ancestors treated the false prophets’ (Luk 6:26), he was saying, ‘Don’t be an ear tickler. Don’t be a chronic people pleaser.’ If everything you say is loved by everyone, the odds are good that you’re bending the truth.” – Henry Cloud

Moenie mense se ore kielie nie. Moenie chronies mense tevrede stel nie. As almal hou van wat jy sê, is die kans goed dat jy die waarheid buig.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui