Die kerk met die verkeerde baas

Outeur: Gerhard Mahne

Medeskrywers:

  • Ds. Helgard Janse van Rensburg
  • André Bekker
  • Johan Theunissen
  • prof. Hoffie Hofmeyr
  • ds. Frikkie van Niekerk
  • ds. André Lammertyn
  • ds. Diederich Kleynhans
  • ds. Dubois du Toit ( Jnr.)
  • dr. Henriëtta Klaasing
  • prof. Johan Marais
  • prof. JC (Koos) Pauw
  • dr. Anton Knoetze
  • ds. Norma Rossouw
  • ds. Piet Otto
  • Mossie Loveday

Publikasiedatum: April 2023

ISBN: 9781991245229

Uitgewer: Groep 7-selfpublikasie

Gratis verkrygbaar deur te registreer by Koinonia Sinode: koinoniasinode.org.za

Synopsis

Die Bybel is “die fondament van die apostels en profete, met Christus Jesus self as hoeksteen” (Ef. 2:20).

Teologiese liberalisme kom lê tussen die Bybel en die kerk soos ʼn balanseerbal en laat die kerk kantel. Liberalisme probeer om geloof te handhaaf, maar tegelykertyd rasionele ongeloof daarmee te balanseer. Wat het geword van die ‘nou poort’ en die ‘smal pad’ “wat na die lewe lei!” (Matt. 7:14)?. Lidmate val daarom uit die kerk uit en ander volhard in sonde en gaan verlore.

Die boek is geskryf aan jou wat steeds die kernwaarhede van die Bybel as die lig op jou pad wil hê.

Jesus bid: “Heilig hulle deur die waarheid – u woorde is die waarheid” (Joh. 17:17).

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui