Dubois du Toit

Dubois du Toit is ’n behoudende predikant wat al heelwat videos uitgebring het oor die verval in die NG Kerk. Hy het in Stellenbosch gestudeer.

  • Gebore op 24 Augustus 1988 in Potchefstroom
  • 1995-2006: Skoolloopbaan by Stellenbosch Hoër
  • 2007-2012: Studeer teologie in Stellenbosch met lisensiaat
  • 2013-2015: Studeer MTh in Neuroteologie
  • 2013-2015 jeugwerker in Worcester Audenberg gemeente
  • 2015-2018 predikant op Kirkwood in die Oos-Kaap
  • 2019-* predikant in NG Suiderhof Namibië

Kyk ook

 

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui