Die Evangelie is op die spel

In Februarie 2009 publiseer Adrio König sy boek Die evangelie is op die spel. Dit is hoofsaaklik in teenreaksie op die opstandingsdebakel in die NG Kerk. Die titel van die boek impliseer dat indien Jesus se opstanding ontken word, is die evangelie op die spel.

Hier volg inligting oor die boek:

  • Titel: Die Evangelie is Op Die Spel – Vind Jou Weg Deur Die Huidige Geloofsdoolhof
  • Publikasiedatum: Februarie 2009
  • Uitgewer: Lux Verbi
  • ISBN: 978-0-7963-0857-3

Hy kry egter baie kritiek op die boek en ’n debat volg in die media van April tot Oktober 2009. Kyk Teoloë kap König oor sy nuwe boek. Die dekaan van die fakulteit teologie aan die Universiteit van Pretoria, prof. Cas Vos, en sy kollega, prof. Dirk Human sê dat hulle wil braak oor die boek.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui