Behoudend

‘n Behoudende persoon is iemand wat geheg is aan die bestaande of die oue (volgens die HAT). Dit het baie dieselfde betekenis as “konserwatief”.

Wanneer daar van ’n “behoudende Christen” gepraat word is dit Christene wat gewoonlik in die volgende glo:

Wanneer dit kom by die ouderdom van die aarde en evolusie, dan raak dit ’n grys area. Genesis skipperaars sien hulleself baie keer as behoudend. Hulle is egter definitief nie fundamentaliste nie.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui