Opstanding (2006)

Kyk ook:

*******

Boek

  • Titel: Opstanding
  • Outeur: Julian Müller
  • Publikasiedatum: 2006
  • Uitgewers: Wellington: Lux Verbi 2006.
  • ISBN: 0 7963 0409 2
  • 128 bladsye

In die boek sê Müller onder andere:

“Die mense wat vreeslik klem lê daarop dat alles [Jesus se opstanding] net so letterlik gebeur het en waar is, én dié wat glo dat dit meer figuurlik en metafories verstaan moet word, glo almal op grond van die geloof wat ons ontvang het … Ons moet tog nie weer van ons geloof ‘n dwingende sisteem maak waarin almal ewe netjies moet inpas en presies dieselfde moet glo nie” (bl 68).

Artikels

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui