Lys van kerke wat geskeur het

Hier volg ‘n lys van kerke wat geskeur het:

Eerste Konsilie van Nicea (325 nC)

‘n Mens sou kon redeneer dat die eerste groot kerkskeuring in die geskiedenis gebeur het na die Eerste Konsilie van Nicea in 325 nC. Tydens hierdie geleentheid het die kerk geskeur in die Katoliek-Ortodokse Christene en Arianisme.

Protestantse reformasie

Die protestantse reformasie was die skeuring met die Rooms-Katolieke kerk en is geïnisieer deur Martin Luther, Johannes Calvin en ander vroeë protestante.[1]

Op 3 Januarie 1521 is Luther amptelik deur die pous se Decet Romanum pontificem uit die Kerk geban.

Teen 1536 het Calvyn hom van die Rooms-Katolieke Kerk losgemaak.[2][3]

Reformed Church of America

Op 1 Januarie 2022 het 43 gemeentes van die Reformed Church of Amerika (RCA) geskeur om die Alliance of Reformed Churches (ARC) te vorm. Minstens 125 kerke van verskeie denominasies is tans in gesprek met ARC-leiers oor aansluiting.

Kyk:

Presbiteriaanse Kerk

Gresham Machen (1881–1937) het weggebreek van die Presbiteriaanse Kerk van Amerika (PCUSA) en het die Westminster Theological Seminary gestig.

United Methodist (UMC)

Gebaseer in Amerika. Die nuwe denominasie wat gestig is, is die Global Methodist Church.

Kyk:

Anglikaanse kerk

Gafcon (Global Anglican Future Conference) is gestig na aanleiding van dwaalleer in die Anglikaanse kerk. Kyk www.gafcon.org en Gafcon.

Church of England

Peter Sanlon het weggebreek van die Church of England nadat hulle ’n transgender liturgie goedgekeur het in Desember 2018.

Kyk:

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui