Wat is waarlik Gaum se siening oor Jesus?

Hierdie brief is geskryf in reaksie op Frits Gaum se skrywe, Frits Gaum: ‘Dit is waarom ek nog in God glo’ (20 Jun 2022)

*******

Wat is waarlik Gaum se siening oor Jesus? | Netwerk24

Henriëtta Klaasing

24 Junie 2022

Ek sou graag wou weet wat dr. Frits Gaum (“Waarom ek nog in God glo”; 21.06) se Christologie, sy siening oor Jesus, waarlik is.

Hy is ’n groot aanhanger van en dit is bekend dat hy glo by emeritus aartsbiskop Desmond Tutu oor Jesus geleer het, oor of Jesus die enigste pad na God is. By Tutu­ het hy glo geleer dat Jesus se pad ’n “unieke” pad is en hy wat Gaum is, “sal nooit sê dis die enigste pad nie” (so lui ’n artikel in Beeld, 09.03.17). Tutu was ’n universalis.

1 thought on “Wat is waarlik Gaum se siening oor Jesus?”

  1. Goed gestel Henriëtta hulle eie woorde sal hulle veroordeel – Ja wat gaan aan met die sogenaamde godsdiens leiers – hulle dwaal net al hoe meer af – maar God laat hom nie bespot nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui