Konserwatiewes = regs, liberales = links

Konserwatiewes is regs en liberales is links.

Ek het nog altyd gewonder hoekom. Ek het die antwoord in die Bybel gekry in Prediker 10:2:

AOV: Die hart van die wyse is na regs, maar die hart van ’n dwaas is na links.

KJV: A wise man’s heart is at his right hand; but a fool’s heart at his left.

NIV: The heart of the wise inclines to the right, but the heart of the fool to the left.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui