Patriargie

Patriagie is ’n sosiale stelsel waarin mans basiese mag beklee en oorheers in rolle van politieke leierskap, morele gesag, sosiale voorreg en beheer van eiendom. In die gesin hou vaders gesag oor vroue en kinders. “Patriargie” beteken letterlik “die heerskap van die vader.

In feministiese kringe word alles vanuit ’n patriargale lens beskou. Met ander woorde, feministe sien alle vroue as slagoffers van ’n patriargale stelsel waar mans totaal domineer en teen vroue diskrimineer. Daar word ’n oordrewe klem geplaas op geslagsgeweld, onderdrukking en mishandeling van vroue.

In kringe van liberale teologie word die Bybel deur ’n feministiese lens beskou en word byvoorbeeld die volgende dinge gesien as reëls wat deur mans daar gestel is in ’n ou patriagale stelsel:

  • Seks buite die huwelik
  • Absorsie: mans kan nie aan vroue voorskryf wat hulle met hulle liggame mag doen nie. Kyk byvoorbeeld RSG: NG Kerk teologiese dosent is pro-aborsie (13 Sep 2021).
  • Die siening dat God ’n vader is en nie ’n moeder nie

Daarom kan hierdie Bybelse sieninge kwansuis bevraagteken word, want dit kom nie van God af nie, maar van mans in ’n patriargale sisteem.

Vir voorbeelde, kyk:

Kyk ook

Google “war against white men” en “white men enemy” (‘n BLM aktivis het eenkeer gesê: “White men are the common enemy.”). Kyk gerus ook wat Jordan Peterson hieroor sê, byvoorbeeld in Jordan Peterson on the ‘backlash against masculinity’ – BBC News.]

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui