Oostelike Sinode 2021

Tydens die Oostelike Sinode in 2021 was daar ’n beskrywingspunt om te besluit of hierdie sinode Artikel 37 van die kerkorde sou uitoefen, aldan nie.

Die sinode het daarteen besluit, maar het “besluit dat gemeentes wat op grond van hulle oortuiging nie langer tuis voel om deel van die Algemene Sinode te wees nie, met leiding bedien sal word oor wyses waarop hulle wel uit verband met die Algemene Sinode kan tree. Daar sal kerkordelike weë gesoek word om ruimte vir sulke gemeentes te skep waar hulle tuis kan voel.” ’n Werkgroep is daarvoor aangestel.

Kyk

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui