Inligting oor die vier evangelies

Die volgende is algemene inligting oor die 4 evangelies.

Die 12 dissipels

Kyk Jesus se 12 dissipels.

Die Onse Vader

Matteus 6:9-13:

(9) So moet julle bid: “Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word;
(10) laat u koninkryk kom; laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel.
(11) Gee ons vandag ons daaglikse brood;
(12) en vergeef ons ons oortredings soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree;
(13) en laat ons nie in versoeking kom nie maar verlos ons van die Bose.”

(Sommige manuskripte bevat ook die afsluitingsformule: “Aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.”)

Lukas 11:2-4:

(2) En Hy sê vir hulle: “Wanneer julle bid, sê dan: “Vader, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom.
(3) Gee ons elke dag ons daaglikse brood;
(4) en vergeef ons ons sondes, want ons vergewe ook elkeen wat teen ons oortree; en laat ons nie in versoeking kom nie.”

Gelykenisse

Kyk Jesus se gelykenisse.

Jesus se wonderwerke

Kyk Jesus se wonderwerke.

Jesus se kruiswoorde

Kyk Jesus se kruiswoorde.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui