Gawes van die Heilige Gees (1 Kor 12)

Volgens die Bybel rus die Heilige Gees die Christelike gelowige toe met gawes. Die gawes van die Heilige Gees word saamgevat in 1 Korintiërs 12 in die Nuwe Testament. Nege gawes word onderskeidelik aan mense gegee wat daarna soek en smag met ’n opregte hart.

Gawes van die Heilige Gees

  1. Woord van wysheid (v8)
  2. Woord van kennis (v8)
  3. Geloof (v9)
  4. Gesondmaking (v9)
  5. Wonders doen (v10)
  6. Profeteer (v10)
  7. Tussen die geeste onderskei (v10)
  8. Ongewone tale of klanke gebruik (v10)
  9. Ongewone tale of klanke uitlê (v10)

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui