Afrikaanse Bybel in MP3-formaat

Kliek hier
om af te laai

Die Afrikaanse Nuwe Testament (1983 vertaling) kan gratis afgelaai word by Divine Revelations

As jy dit nie daar kry nie, probeer Faith comes by hearing of probeer om die volgende sleutelwoorde te google:

  • “afrikaans bybel mp3”
  • “afrikaans bybel mp3 gratis aflaai”
  • “geloof kom deur gehoor”

Dit is baie waardevol om in jou motor te luister. Jy sal verstom wees hoeveel van die Bybel jy kan luister in die motor terwyl jy werk toe en terug ry.

Jy kan die Bybel ook op jou rekenaar lees en vir woorde soek deur van die volgende gebruik te maak:

Kyk ook:

6 thoughts on “Afrikaanse Bybel in MP3-formaat”

  1. Hi ek is opsoek na die volledige Afrikaanse Bybel gedramatiseerd. Enige idee waar ek kan aglaai of koop? Dankie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui