Jesus se kruiswoorde

Kyk ook:

Hier volg die woorde wat Jesus aan die kruis gespreek het (dit wat opgeteken is in die Bybel):

  1. Vader, vergeef hulle want hulle weet nie wat hulle doen nie. (Luk 23:34)
  2. Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met my in die paradys wees. (Luk 23:43)
  3. Daar is u seun (aan Maria). Daar is jou moeder (aan Johannes). (Joh 19:26-27)
  4. Eli, Eli, lemá sabagtani? – My God, my God, waarom het U My verlaat? (Mat 27:46)
  5. Ek is dors. (Joh 19:28)
  6. Dit is volbring. (Joh 19:30)
  7. Vader, in U hande gee Ek my gees oor. (Luk 23:46)

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui