Sinode Wes-Kaapland 2023

Die 2023 Sinode van Wes-Kaapland het plaasgevind vanaf Maandag 8 Mei tot Vrydag 12 Mei 2023.

Vir die agenda, kliek HIER.

Die Sinodale taakspan vir gendergeregtigheid het onder andere die volgende in hulle verslag geskryf wat in die agenda ingesluit is:

Waaroor is ons opgewonde met die oog op die komende termyn:

  • Ons betrokkenheid by die Seminariumprogram by Fakulteit Teologie, Stellenbosch
  • Die ontwikkeling van ʼn selfstandige Queer/LGBTIQ+/Seksualiteitstaakspan vir die sinode
  • Die moontlikheid van ʼn Genderlessenaar binne die sinodale strukture

Leemtes waaraan ons wil aandag gee in die komende termyn:

  • Die skep van ʼn Genderlessenaar binne die sinodale strukture
  • Opleiding ten opsigte van seksuele teistering (“sexual harassment training”)
  • Kultuurverandering op sistemiese en strukturele vlakke
  • Groter inspraak in die strukture van die sinode

Die mees kontroversiële besluit wat geneem word, is om die Algemene Sinode in Oktober later die jaar te versoek om artikel 44 van die kerkorde te wysig sodat die belydenis van Belhar as ‘n vierde belydenisskrif aanvaar kan word (kyk “Vrydag” hieronder).

Artikels

Maandag, 8 Mei

Dinsdag, 9 Mei

Woensdag, 10 Mei

Donderdag, 11 Mei

Vrydag, 12 Mei

Na afloop van die sinode

Nuwe lede van die moderatuur

Tydens die sinode word die volgende moderatuurslede gekies:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui