Droomscenario 2030

In 2015 ontwikkel die Verenigde Nasies (“United Nations”) ’n agenda om die aarde ’n beter plek te maak in 2030.

In 2019 begin die NG Kerk met sy eie droomscenario vir 2030 tydens die algemene sinode:

Dit is interessant om te let dat Solidariteit ook dieselfde doen in 2019:

In Maart 2020 word die volgende verslag aan die ASM voorgehou:

Hier volg latere artikels wat handel oor droomscenario 2030:

1 thought on “Droomscenario 2030”

  1. Met verwysing na een van Dubois du Toit se skrywes, . “…Die AS het egter ’n voertuig nodig om hierdie droom en visie te realiseer, want die AS kan dit nie net afforseer nie…”.

    Dit herinner my aan twee ‘drome” wat ek gehad het as kind (8-10 jaar) in 1977-1979 in Kroonstad, en uiters ontstellend ook. Was toe nog in die Junior Sondagskool te NG Kroonheuwel, Kroonstad, en ‘n leerling by die Sentrale Primêre Volkskool. En die groot vrae in die jong gemoed. Die drome was so ‘’werklik’’? Te doene met hede? Die toekoms? Beide? Met niks? Wie? Konteks? Betekenisvol of nie? Kán God daardeur praat, of nie? Hoe koppel mens dit met die Bybel? Of steeds met niks?

    Onthou die leraar en Sondagskool wat ‘n groot hoeveelheid heldergeel traktaatjies uitgedeel het wat ons moes versprei het. Het ‘n hele pak daarvan gehad. Kan nie eens onthou of dit in residensiële posbusse in Kroonheuwel versprei was of by die skool of waarookal en of ons dit wél versprei het nie, maar die trefkrag onthou mens steeds ná 40 jaar. Dit het gehandel oor ‘’uitstel’’ en die verskoning wat elke generasie opper en uitstel om hul saak met die Here rég te maak: ‘’Te jonk nou, láter… Te besig nou, láter…Te veel genietinge nou, láter… Te oud nou, want…’’ En tog is dit nooit te laat nie, maar dít is een van satan se groot taktieke, soos Jesus Sélf gepraat het aangaande Sy woorde en die verskeie ‘’hartsmotiewe’’ waarop Sy woorde val. Hy soek vrugbare en onkruidlose ‘’❤grond” waarop Sy woorde kan val en ontkiem met wortels wat groei na diep binne die ❤ van die mens. Dit was ook in daardie jare wat mens met ‘’kind👀” die Televisie se opdaag in Suid-Afrika aanskou en beleef het.

    Toe gaan vra ek my ouma, ‘n vrou wat die Here geken het oor één van die drome. Sy moedig mens aan om met die ou dominee-vriend van hul uit die Kaap te praat, wat juis saam met sy vrou vir ‘n paar dae by hul gekuier het op daardie stadium. Hy het so paar jaar later van haar geskei, hoor mens daarna. En hy raai mens aan om by die Here uit te kom, want dit kan ‘n waarskuwing wees vir mensself. Tog was dit steeds ‘’onverstaanbaar beantwoord’’ tóé, want as jong kind, het mens reeds ‘n oorgawe gedoen, maar tog wel óók beleef jare daarná, ons val baie male, en moet dan weer opstaan. God se Genade is vér groter as ons valle.

    Die droom het gehandel oor ‘n ‘’skemerlig 🌎🌏🌍’’ en mense is oppad na die hel. Alles van die mense en hul blyplekke en hul werksplekke en hul dorpe en strate en leefruimtes was heeltyd in laatskemerlig gehul met min helderheid van hoop en midde ‘n groot somberheidsatmosfeer, en tog het baie gemeen hul was ‘’reg’’, alhoewel mens se 👀 en🧠 dit tog nie só gesien het in die droom nie.

    Nou is dit 2023 en ongeveeer 45 jaar later. En ek het óók geleer dat die Bybel vér, vér, vér meer toepassingswaarde het in die mens se ruimtes van ’’hede en gister en môre’’ as wat die mens aan kan dink, en óók helder en duidelik rigtinggewend kan praat by en in die mens se sekulêre werk, soos by die kerk, en ook interpretasies kan hê, wat nie altyd binne streng Calvinistiese denke se barometers van ‘’Bybellees’’ val nie.

    Waar ‘’drome’’ voorkom, aldus die Bybel, vind mens gewoonlik ook baie groot probleme wat handel met die hede, die verlede en die toekoms. Wanneer die Here in ‘n omgewing deur ‘’drome praat’’, is dit omdat die Bybel so mìn gepraat word in daardie ruimtes, indien enigsins. Hy lei mens só terug na Sy Woord en beginsels om vir Christus by die kruis te ontmoet as Ware Verlosser en mens deelagtig te maak met Christus se Opstanding met wedergeboorte.

    Ek is oortuig daarvan dat die Here AS kragdadig kán gebruik, maar nie op AS se voorwaardes nie, maar op Syne. En dit impliseer dat leraar en ouderling en diaken ook húl bekragtiging van onbybelse beginsels ná en by die jonger generasies sal moet bely en mee moet wegdoen.

    ‘’Hoogmoed en Trots’’ is seker die grootste struikelblok en ook slaggate in afwisselende maat, by AS. Maar dit is by ánder kerkdenominasies, netso ‘n groot probleem.

    Ek kan getuig, en vanuit ‘n plek van vele tragiese voorvalle, waar AS met ‘n 😂 of 😍 of 😀, mens se ❤kamers al 🚀🎡🎯 tot derduisende fragmente, instede van met ‘n ’’😭❤”. Een groot grap is “God se ❤” vir hul en hul alliansies. AS gebruik ‘n ‘LEUEN VOERTUIG’ om die ware aard van hul 🖤weg te steek. God se 👁👁, 👀 tog die 🖤 van die mens, en Hy skuil nie agter sosialistiese agendas nie. As Christus nie jou Hemelse Voertuig is wat deur die Gees met die Woord se Padkaart bestuur word nie, dan is jy oppad na die hel in jou eie voertuig, hetsy jou vrou of jou man of jy of iemand anders of die duiwel, die voertuig bestuur.

    Die Bybel het NIE nodig om as ✅ bewys te word nie. Dit is reeds ✅, en jy glo dit of jy glo dit nie. Méér nog, jy gehoorsaam die Bybel, want duiwels glo ook die Bybel is ✅, maar duiwels lieg daaroor op vele maniere en deur vele mense en met en deur vele mediums en platvorms. En indien ‘’sielkunde’’ NIE die wortels diep in die Bybel geanker het nie, word só voertuig dan óók soos die ‘‘controlling unit’’ van ‘n atoombom of dodelike missiel en subtiel gemasker met woorde uit ‘n 🖊, en in waarheid, met satan se ✍, hetsy hy jou of iemand anders se hand gebruik.

    Ek weet hoe geweldig vernietigend die trefkrag is van ‘’onbybelse sielkunde woorde’’ teenoor ‘n niksvermoedende 🧠 – soos ‘n magtige Tsunami wat teen verbysterende vaart en onstuitbare krag afsnel op Kaapstad, en met geen doel om ‘’Redding’’ te bewerkstellig nie, maar om ‘n werk van ‘’utter destruction’’ te verrig.

    Só is baie se 🖊 en/óf 👄 en/óf ‘’lewens🦽”en verrig die ‘’Dr.Phil werk’’ dikwels met ‘n glimlag, en met ‘n lys van prestasies, en selfs met akademiese ‘’uitnemendheid’’…of sal mens dit noem ‘’geveinsdheid’’?

    In die ‘’CARS’’ animasie rolprent, is daar ‘n karakter met die naam ‘’Mater’’. Ironies in Afrikaans, kom die woord ook voor, en as’t ware, spreek van ‘n ‘’ware vriend’’, en word ook só voorgedoen in dié verwysing van ‘’character assessment’’ in ‘’WIKIMEDIA’’ : ‘’ It is noted by John Lasseter that Mater is way too innocent, pure and kind so he can never hurt or harm any soul. He can’t even kill a bumblebee without mourning for its life (in fact, this was shown in the ‘’Cars’’ teaser trailer).’’. My persoonlike ervaring was,dat baie hul voordoen as ‘’ware vriend/vriendin’’ en soos met ‘n kostuumparade, sal klee met ‘n ‘’Mater mondering‘’, maar allesbehalwe soos “’Mater’’ van binne vertoon, en eerder met Harry Potter se aartsvyand en vyande se ‘‘inner evil light reflection’’ vergelyk kan word.

    In 1 Johannes5 staan ✍: ‘’1Joh 5:6 Dit is Hy wat deur water en bloed gekom het, Jesus die Christus; nie deur die water alleen nie, maar deur die water en die bloed; en dit is die Gees wat getuig, want die Gees is die waarheid. 1Joh 5:7 Want daar is drie wat getuig in die hemel: die Vader, die Woord en die Heilige Gees, en hierdie drie is een; 1Joh 5:8 en daar is drie wat getuig op die aarde: die Gees en die water en die bloed, en die drie is eenstemmig’’

    Verse 6-8 sê dit IS en BLY God die Vader en Seun en Gees wat die Waaragtige Getuies is. Ons as méns getuig daaroor (soos Johannes die doper in Joh 1:8), en IS NIE die Waaragtige Getuies nie, maar het wel die Getuie van die Gees binne mens. Wedergeboorte is die enigste wyse waarop dié Getuienis binne die mens kom woon, en slegs die Gees van God kan só ‘n nuwe geboorte van die mens se gees bewerkstellig.

    Maar AS gló so, net soos baie ánder, dat die ‘’mens’’ se getuienis die aard en karakter van die Bybel bepaal, en ook kan herinterpreteer, na gelang van eindelose gesprekke en ‘’gesprek ontwikkelinge’’ oor baie jare. Die Bybel spreek nie soos AS glo nie, want AS glo leuens van mekaar se maters en leuens van die Wêreldforum en leuens komende van baie lidmate. Ván daardie leuens, is selfs bekragtig met brandstof vanuit hoë profiel litigasie sfere se Massiee Brandstoftenks met verdraaide opinies, wat die Bybel as ‘n ‘koffie tafelboek’’ vertoon aan gaste by die huis, maar selde met die Bybel omgaan met die eie ❤, en God selde vra om hom of haar te ontmoet in eie ‘’❤ kamers’’, maar met 🎙💻🔬🔭🖊💋🗨 eerder ánder se ❤ kamers wil oopskeur om ‘’bewyse van leuens’’ te vind, wat inderwaarheid hul eie leuens is van onbelyde sonde. ‘’Gaslighting’’ is die term wat dikwels in die VSA gebruik word vir dié tipe handeling. Mense handel dikwels net soos satan in Sagaria 3:1-2, en merk dit nie eens by hulself op nie. Ekself het al dié vernietigende handeling by myself bespeur, en die Bybel kan jou ❤ daarvan bewus maak: ‘’Daarna het Hy my Josua, die hoëpriester, laat sien, terwyl hy voor die Engel van die HERE staan, en die Satan aan sy regterhand staan om hom aan te klae. Toe sê die HERE aan die Satan: Mag die HERE jou bestraf, o Satan! Ja, mag die HERE, wat Jerusalem verkies het, jou bestraf! Is hierdie een nie ‘n brandhout wat uit die vuur geruk is nie?’’.

    AS het hul posisies en verwantskappe en ‘’connections’’ misbruik om ‘‘onbybelse agendas’’ te forseer na 🌎🌏🌍-forums, asook verdraaide idees van God en Christus na lidmate in hul ‘’vocational spheres’’ en areas van invloed – soms subtiel en met groot oortuigende diplomasie en inkleur van situasies as ‘’bevordering van deursigtige gesprekke’’, maar geensins deursigtig oor eie 🖤.

    AS staan in 👣 👣 van Jezebel en Agab. Hul het die ‘’waarheid’’ verruil vir die ‘’leuen’’. Hul ‘’bestuur’’ , by wyse van ‘n analogie, ‘n voertuig van ‘’victimhood’’ en ‘’humility’’ en verkondig dit luid en wyd óók so, asof hul verwond is deur sogenaamde ‘’Hitler Fundamentaliste’’, wat natuurlik ‘n infame leuen is, maar dit is hul modus operandi. Net soos Joe Biden en sy vriende en ander maters. Hul bestuur eintlik ‘n baie duur ingevoerde 4-wiel aangedrewe nutsvoeruig, weereens by wyse van ‘n analogie, vanuit die VSA, en meen hul ‘’lewensvoertuie’’ sélf ‘’reflekteer’’ 🦁🐂🙂🦅 waarvan Openbaring 4:7 spreek: ‘’En die eerste lewende wese was soos ‘n leeu, en die tweede lewende wese was soos ‘n kalf, en die derde lewende wese het ‘n gesig gehad soos ‘n mens, en die vierde lewende wese was soos ‘n arend wat vlieg.’’ Maar reflekteer ‘’🦁🐂🙂🦅’’ nie juis God se diepste Getuienis aangaande Christus soos Openbaring 1:1 en Openbaring 5:5-10 van spreek nie? Tog kan AS en Joe Biden en maters óók vergifnis ontvang, net soos Barack Obama, Mittals, Jacob Zuma, Cyril Ramaphosa, Julius Malema, Ozzy Osbourne, Tom Cruise, Oprah Winfrey, Charlize Theron, ens….maar op Sý voorwaardes, en nie dié van mense nie.

    Instede dus die ‘’self’’ te beoordeel na Christus wat op ‘n esel gery het, beoordeel AS en baie, dat húl ‘’lewensvoertuie’’ soortgelyk aan die ‘’bloed en water’’ is in 1 Johannes 5- want hul hét dan ook bloed en water in hul liggame. Hul meen húl ‘’innerlike ligweerkaatsings’’ versprei eintlik die ‘’LIG van CHRISTUS’’ waarvan die Bybel so praat. Dít is hoe verworwe AS se denke is, want hul kan sê dit is onwaar wat mens hier sê, maar hul laat die fokus op hul ‘’vrugte’’ of ‘’werke’’ of ‘’handelinge’’ skyn, instede van die fokus na Christus te draai, en dan juis vanuit die fokus vanuit die 👀 van die Bybelskrywers.

    Waarom is die VSA en Verenigde Koningryk en Europa en Afrika se ‘’Reformers, Baptists, Evangelicals, Pentecostals, Charismatics’’ se stemme so stil teenoor AS? Of dink hul Christus 👍😆 wanneer mense hel toe gaan? Ek meen Hy 😭 eerder.

    AS hou van die ‘’🌎🌏🌍-lig’’ op die ‘’ek🖤’’, want die woord ‘’WAARHEID” word eerder met die vleeslike dinge verbind, as met die GEES van WAARHEID. AS staan as’t ware in satan se 👣 soos in Lukas 4:1-12, en ook in satan se 👣 soos Markus van praat in Markus_8:33 ‘’Maar Hy het Hom omgedraai, en terwyl Hy sy dissipels aankyk, het Hy Petrus bestraf en gesê: Gaan weg agter My, Satan! Want jy bedink nie die dinge van God nie, maar dié van die mense.’’.

    Maar bitter min van hedendaagse leraars of pastore of ‘herders’ of evangeliste of ‘profete’ of ‘apostels’ of priesters of biskoppe of kardinale of pouse, by watter naam ookal, sal hul eie 👣 se afdrukke raaksien in satan se 👣 soos in Markus 8:33. Hul glo hul is vér, vér beter as meesste mense in die 🌏🌍🌎, en meen hul het géén aandadigheid aan hedendaagse probleme, en selfs akuut krities probleme, of situasies, wat hul eie vinnige 💋 en onboetvaardige louwarm🖤 en kortsigtige preke en gebrekkige insig, en selfs gee van ‘’duiwelsraad’’, veroorsaak het nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui