Bekeringsterapie

Bekeringsterapie of omskakelingsterapie (Engels=”conversion therapy”) is die behandeling van homoseksuele of transgender persone om heteroseksueel te word.

Vandag word bekeringsterapie in baie plekke onwettig verklaar, ten spyte van die baie voorbeelde van mense wat bekeer is daarvan. Dit is omdat daar wêreldwyd ’n gay agenda is wat gedryf word (kyk The Overhauling of Straight America).

Lesley Pilkington was die eerste berader in die geskiedenis wat van haar professionele liggaam geskrap is omdat sy omkeringsterapie op ’n gay toegepas het. In 2010 het ’n joernalis wat onder die dekmantel was, haar tydens ’n beradingsessie opgeneem. Die joernalis was ’n homoseksuele man wat haar mislei het om te glo dat hy berading wou hê vir ongewenste aangetrokkenheid tot dieselfde geslag. Pilkington het bevestig dat sy graag met hom sou wou ontmoet, maar slegs binne ’n Christelike beradingsverband, en hy het ingestem. Die joernalis het haar later by haar professionele liggaam, die British Association for Counselling and Psychotherapy, aangekla en in 2012 het hulle haar lidmaatskap geskrap. Kyk:

Hierdie gevalle is die rede vir die stigting van organisasies soos Voice of the Voiceless Advocacy (deur André Bekker).

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui