Risiko’s van homoseksuele verhoudings

Kyk ook:

Nie net veroordeel die Bybel homoseksualiteit nie, maar hou dit ook mediese risiko’s in vir homoseksuele mense. Die liggaam is net bloot nie ontwerp vir homoseks nie.

“Let’s face it, the anus was not made for intercourse.”

Hier volg ’n paar risiko’s:

  • Statisties leef homoseksuele mense korter as heterseksuele mense. Die homoseksuele leefstyl is meer skadelik as rook en net so skadelik as dwelms.
  • Die waarskynlikheid om seksuele siektes oor te dra deur anale seks is ordes groter as deur heteroseks.
  • Die rektum is nie gemaak vir seks nie en kan skeurtjies opdoen wat baie pynlik is.
  • Anale kanker is ’n relatiewe seldsame kanker in die algemene bevolking. Die waarskynlikheid van anale kanker onder homoseksuele mans is tot 20 keer hoër as onder die algemene bevolking. Vir MIV-positiewe gay mans word die risiko verder verhoog.
  • Vir homoseksuele mense is die risiko groter om aan psigiatriese probleme te ly (selfmoord, depressie, bulimie, antisosiale persoonlikheidsversteuring en dwelmmisbruik).

Hier volg ’n paar artikels wat hierdie risikos bespreek:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui