Teodisee

Teodisee (Engels=”Theodicy”) is om God onskuldig te probeer verklaar van boosheid. Dit is om ’n antwoord te verkry op die vraag wat soos volg gevra word:

  • Hoe kan ’n almagtige, liefdevolle God toelaat dat boosheid bestaan?
  • As God so goed en liefdevol is, waarom is daar dan soveel lyding in die wêreld?
  • Waarom ly gelowiges soms die vreeslikste dinge?

Soms word dit ook die trilemma genoem:

  1. As God nie in staat is om boosheid te voorkom nie, dan is hy nie almagtig nie.
  2. As God nie gewillig is om boosheid te voorkom nie, dan is hy nie goed nie.
  3. As God beide in staat is en gewillig is om boosheid te voorkom, hoekom is daar dan nog boosheid?

Kyk

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui