Julie Claassens

Kyk ook:

Julie Claassens is ’n teologiese dosent verbonde aan die teologiese fakulteit van Stellenbosch. Haar man, Robert Vosloo, is ook ’n teologiese dosent by Stellenbosch. Beide is geordende leraars aan die NG Kerk.

Sy was ’n medeskrywer van die boek Kan ons maar nie net saambly nie? waarin die vraag gevra word of die huwelik die enigste struktuur is waarin ’n man en meisie mag saamwoon.

Sy wil ruimte maak daarvoor om na God as vroulik te verwys en sê: “God het nie ’n penis nie.”

Sy is ’n voorstaander van homoseks.

Op Twitter wens sy vir Ashwin Thyssen, wat identifiseer as “ontologically black – existentially queer – spiritually christian”, geluk:

Julie Claassens: “One of the best students I’ve ever had. So proud.Ashwin Thyssen: “Bible Trouble was my first intro into queer theology. I was doing Old & New Testament 234 (Gender and Bible), with Julie. That course changed my life. One of the best decisions I made.

 

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui