Draai of braai

Draai of braai” verwys na die idee dat indien jy nie tot bekering kom (jou lewe omdraai) nie, dan sal jy hel toe gaan (braai).

Deesdae word hierdie benadering om evangelisasie onder mense te doen, baie sterk veroordeel omdat daar geglo word dat ’n mens nie ander mense deur vrees moet oortuig nie.

Dit is egter nie waar nie. Die evangelie kry juis eers betekenis wanneer daar ’n besef is waarheen ’n mens oppad is sonder Jesus.

Vir meer hieroor, kyk Hell’s Best Kept Secret.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui