Verskil die resultate van die sensusopname in 2 Samuel 24 en 1 Kronieke 21?

In 2 Samuel 24 en 1 Kronieke 21 word vertel dat Dawid vir Joab opdrag gegee het om die volk te laat tel. Joab het dit teen sy sin gedoen en dit aan Dawid gerapporteer. Die getal wat in 2 Samuel 24 gegee word, verskil egter van die getal in 1 Kronieke 21:

2 Samuel 24 1 Kronieke 21
Israel 800 000 1 100 000
Juda 500 000 470 000
Totaal 1 300 000 1 570 000

Bewys dit dat die Bybel vol foute is en daarom onbetroubaar is?

Nee!

Israel se getal

Die 800 000 volgens 2 Samuel 24 sluit die volgende uit:

Die ware totaal is dus 800 000 + 288 000 + 12 000 = 1 100 000 (soos in 1 Kronieke 21).

Juda se getal

Die 470 000 volgens 1 Kronieke 21 sluit die weermag van 30 000 in 2 Samuel 6:1 uit. Die ware totaal is dus 470 000 + 30 000 = 500 000 (2 Samuel 24).

Bronne

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui