Toring van Babel

Kyk ook:

Waar in die Bybel

Genesis 11, net voor God vir Abraham geroep het in Genesis 12.

Wat het daar gebeur

In daardie tyd was daar slegs een taal in die wêreld. Die mens wou egter homself verhef tot bo God en toe het God verwarring geskep deur die mense verskillende tale te laat praat.

Waarheen na die tyd

Die families van Noag se drie seuns het hulleself soos volg gaan verstig na die tyd:

  • Sem: Voorvader van die Jode, Arabiere en Oosterse mense
  • Gam: Voorvader van die Afrikane
  • Jafet: Voorvader van die Europeërs

Oorsprong van tale

Die gebeure by die toring van Babel verklaar waar al die tale in die wêreld vandaan kom.

Oorsprong van verskillende rasse

Dit het ook waarskynlik ’n groot rol gespeel in die tot standkoming van verskillende rasse.

Kyk ook

 

 

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui