Noag se 16 kleinseuns

Noag het 16 kleinseuns gehad.

Jafet

1. Gomer

Afstammelinge: Gomeriete was die voorgangers van Franse en Spanjaarde. Die taal van Walliesers is Gomeraeg genoem toe hulle die Britse eilande die eerste keer binne getrek het.

Verwysings in die Bybel: Esegiël 38:6

Kyk: Gomer (Wikipedia)

2. Magog

Afstammelinge: Romenië, Oekraïne

Verwysings in die Bybel: Esegiël 38:15, Esegiël 39:2

Lande

  • Finland
  • Hongarye

Kyk: Magog (Bible) (Wikipedia)

3. Madai

Afstammelinge: Iranese (Elam, seun van Sem, word ook gesien as die voorvader van Iran)

Verwysings in die Bybel: Daniël 6:8, 12, 15

Lande

  • Persiese Ryk

Kyk: Madai (Wikipedia)

4. Jawan

Afstammelinge: Jawan is die Hebreeuse woord vir Griekeland

Verwysings in die Bybel: Daniël 8:21, Genesis 10:4

Lande

  • Griekeland
  • Armenië

Kyk: Javan (Wikipedia)

5. Tubal

Afstammelinge: Die stad Tobolsk in Georgië is waarskynlik na Tubal vernoem.

Verwysings in die Bybel: Esegiël 39:1

Lande

  • Mongolië
  • China
  • Korea
  • Japan

Kyk: Tubal (Wikipedia)

6. Mesek

Afstammelinge: Russe

Mesek is die oorspronklike naam vir Moskou, die hoofstad van Rusland. Die gebied van Meshchera, naby Moskou, is na Mesek vernoem.

Kyk: Meshech (Wikipedia)

7. Tiras

Afstammelinge: Joego-Slawië

Tiras, ook gespel “Thuras”, het Thor geword, die god van donder van die Noorse volk.

Donderdag (“Thursday”) kom ook daarvan.

Lande

  • Suidelike Indië?

Kyk: Tiras (Wikipedia)

Sem

8. Elam

Afstammelinge: Elam is die antieke naam vir Persië. Vandag is dit Iran. (Madai, seun van Jafet, word ook gesien as die voorvader van Iran.)

Kyk: Elam, son of Shem (Wikipedia)

9. Assur

Afstammelinge: Assur is die Hebreeuse naam vir Assirië.

Kyk: Assur (Wikipedia)

10. Arpagsad

Afstammelinge: Die volk Israel kom uit Arpagsad.

Huidige land: Suidelike deel van Irak

Kyk: Argachshad (Wikipedia), Arpagsad (eCKE), Who were the Chaldeans in the Bible? (Got Questions)

11. Lud

Afstammelinge: Wes-Turkye

Kyk: Lud, son of Shem (Wikipedia)

12. Aram

Afstammelinge: Aram is die Hebreeuse woord vir Sirië. Hulle het Aramees gepraat. Voor die Griekse koninkryk, was Aramees die wêreldtaal.

Kyk: Aram, son of Shem (Wikipedia)

Gam

13. Kus

Kus was die voorganger van die Kussiete. Selfs in 93 nC is Etiopiërs nog Kussiete genoem volgens die geskiedskrywer Josefus.

Lande

  • Etiopië
  • Sentraal en suidelike Afrika
  • Papua Nieu Guinee
  • Australië (Aboriginies)

14. Misraim

Misraim is die Hebreeuse woord vir Egipte. Hy was die stigter van Egipte ná die Toring van Babel.

Lande

  • Egipte
  • Eiland Kreta
  • Filistyne(?)

15. Put

Lande

  • Libië (wes van Egipte) in Afrika ontdek en ’n antieke rivier in Moore is na hom vernoem.

Kyk: Phut (creationwiki), Put (wikipedia), Descendants of Phut

16. Kanaän

Toe Gam vir Noag gespot het toe hy dronk was, het Noag vir Gam se jongste seun, Kanaän, vervloek (Genesis 9:24-27).

Lande

  • Die land Kanaän is welbekend tydens die uittog van Israel uit Egipte. In die tyd van die Romeinse wêreldryk is dit Palestinië genoem.

Kyk: Canaan (Wikipedia), Canaan (son of Ham)

Bronne

  1. 6 000 jaar volgens die Bybel, Deel 10.1 (Hennie Mouton)
  2. Josephus and Genesis Chapter Ten (Answers in Genesis)
  3. The Table of Nations in Genesis 10 (Bible history)
  4. What is the Table of Nations? (Got Questions)
  5. Who were the sons of Noah, and what happened to them and their descendants? (Got Questions)
  6. What happened to nations descended from Noah’s son Shem? (AskNoah)
  7. Noah’s Three Sons: The First Map of Nations (24 Nov 2025, Youtube)

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui