Waar kom verskillende rasse vandaan?

Adam en Eva is geskape met die genetiese inligting vir alle velkeur.

Na die toring van Babel is daar skeiding gemaak van groeperinge van mense. Dit het waarskynlik aanleiding gegee daartoe dat mense nie net volgens taal geskei het nie, maar ook volgens velkleur.

Hier volg ’n lys van artikels wat hierdie vraag aanspreek:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui