Toledoot

Die woord “toledoot” (Engels = “toledoth”, Strongs = H8435) is die Hebreeuse woord vir “generasie”. Ons kry die woord onder andere in:

Skepping Genesis 2:4
Adam Genesis 5:1
Noag en sy seuns Genesis 6:9; 10:1,32
Sem Genesis 11:10
Tera Genesis 11:27
Ismael Genesis 25:12-13; 1 Kronieke 1:29
Isak Genesis 25:19
Esau Genesis 36:1,9
Jakob Genesis 37:2

Dit word gebruik om gedeeltes af te sluit, byvoorbeeld: “Hierdie is die generasies van…”

Dit is ’n sterk aanduiding dat die skrywer besig was om geskiedenis op te teken en nie net sommer ’n mite te skryf nie.

Hierdie woord word gebruik as argument dat Genesis as geskiedenis gelees moet word en nie as poësie, ’n metafoor, fabel of mite nie.

Verdere leeswerk

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui