Tabletteorie

Die tabletteorie of die Wiseman-hipotese, is ’n teorie oor die outeurskap en samestelling van die boek Genesis wat daarop dui dat Moses Genesis saamgestel het uit tablette wat deur Abraham en die ander aartsvaders oorgedra is.

Die dokumentêre hipotese daarinteen, is ‘n teorie wat beweer dat die Pentateug nie volledig deur Moses geskryf is nie, maar deur verskillende outeurs.

Verdere bronne

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui