RSG Praat Saam Chris Jones – Huwelike

Kyk ook:

Op Dinsdag, 8 Maart 2011 op RSG se Praat Saam met Lynette Francis is daar met Chris Jones, hoof van die Universiteit Stellenbosch se kantoor vir Moraliteit en Morele Leierskap, gesels oor die volgende:

Met die heteroseksuele huwelik onder druk, word gevrees dat tradisionele gesinswaardes bedreig word. Kan die huwelik tussen mense van dieselfde geslag herwaardeer word? En wat van poligamie?

Laat Potgooi hier af.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui