RSG: Koinonia-sinode wil wegskeur

Koinonia-sinode wil wegskeur

8 November 2023

Die Koinonia-sinode, ‘n groep van sowat 56 gemeentes van die NG Kerk se ongeveer 1 100 gemeentes, is beswaard oor die rigting waarin die Algemene Sinode van die kerk beweeg, veral oor verbintenisse tussen mede NG-gemeentelede van dieselfde geslag. Die Koinonia-beswaardes het die na afloop van die Algemene Sinode, weer byeengekom en besluit om hulleself los te skeur van die kerk se Algemene Sinonde, asook met streeksinodes en gemeentes wat met die Algemene Sinode saamstem. Hulle behou egter die amptelike naam, NG Kerk. Ons praat hieroor met dr. Anton Knoetze van die Koinonia-sinode.

www.rsg.co.za/rsg/omny/koinonia-sinode-wil-wegskeur

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui