RSG: Die Kairos Netwerk en die NG Kerk

Kyk ook:

Op 30 Oktober 2023 is ‘n radio-onderhoud gehou met dr Anton Knoetze van die Koinonia Sinode.

Die Kairos Netwerk en die NG Kerk

30 Oktober 2023

Die afgelope Algemene Sinode van die NG Kerk het met ‘n oorweldigende meerderheid die 2019-besluit oor verbintenisse tussen lidmate van dieselfde geslag, gehandhaaf, maar ‘n aantal ander aksentpunte bygevoeg. Die Kairos Netwerk is ‘n groep ongelukkige gemeentes binne die NG Kerk, wat hul eie sinode, die Koinonia-sinode, in Mei vanjaar gehou het. Hulle is onder meer ongelukkig met die gay-besluit van die NG Kerk en oor teologiese opleiding. Ons praat hieroor met dr. Anton Knoetze, voorsitter van die Kairos Netwerk en die Koinonia-sinode.

rsg.co.za/rsg/omny/die-kairos-netwerk-en-die-ng-kerk

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui