Wie is Richard Lewontin?

Richard Lewontin is waarskynlik een van die wêreldleiers in biologiese evolusie. Hy is ’n genetikus, ’n evolusionis, ’n selferkende Marxis en ateïs.

Hy is bekend in skeppingskringe vir sy eerlike erkenning:

‘We take the side of science in spite of the patent absurdity of some of its constructs, in spite of its failure to fulfill many of its extravagant promises of health and life, in spite of the tolerance of the scientific community for unsubstantiated just-so stories, because we have a prior commitment, a commitment to materialism.

It is not that the methods and institutions of science somehow compel us to accept a material explanation of the phenomenal world, but, on the contrary, that we are forced by our a priori adherence to material causes to create an apparatus of investigation and a set of concepts that produce material explanations, no matter how counter-intuitive, no matter how mystifying to the uninitiated. Moreover, that materialism is an absolute, for we cannot allow a Divine Foot in the door.

The eminent Kant scholar Lewis Beck used to say that anyone who could believe in God could believe in anything. To appeal to an omnipotent deity is to allow that at any moment the regularities of nature may be ruptured, that Miracles may happen.

En in Afrikaans vertaal:

Ons neem die kant van die wetenskap, ten spyte van die ooglopende absurditeit van sommige van sy konstruksies, ten spyte van sy versuim om baie van sy buitensporige beloftes van gesondheid en die lewe te vervul, ten spyte van die verdraagsaamheid van die wetenskaplike gemeenskap vir ongegronde stories, want ons het ’n vooropgestelde verbintenis, ’n verbintenis tot materialisme.

Dit is nie dat die metodes en instansies van die wetenskap ons op een of ander manier dwing om vir ons ’n materialistiese verduideliking van die waarneembare wêreld te aanvaar nie, inteendeel, ons word gedwing deur ons vooropgestelde nakoming tot materialisme wat ’n apparaat vir ondersoek en ’n stel konsepte skep wat ’n materialistiese verduideliking veroorsaak, maak nie saak hoe teen-intuïtief nie, maak nie saak hoe verborge aan die oningewydes. Verder, materialisme is ’n absolute, want ons kan nie ’n Goddelike voet in die deur toelaat nie.

Die vooraanstaande Kant-geleerde Lewis Beck het gesê dat enigiemand wat in God kan glo, kan in enigiets glo. Om ’n beroep op ’n almagtige godheid te maak is om enige oomblik toe te laat dat die reëlmatigheid van die natuur gebreek kan word, dat wonderwerke kan gebeur.

[Uit Amazing admission]

Hy het ook die volgende erken:

Scientists, like others, sometimes tell deliberate lies, because they believe that small lies can serve big truths.

En in Afrikaans vertaal:

Wetenskaplikes, net soos ander, vertel soms doelbewuste leuens, omdat hulle glo dat klein leuens groot waarhede kan dien.

[Uit Games some people play.]

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui