Wie is Michael Ruse?

Michael Ruse is ’n evolusionis en ateïs.

In skeppingskringe is hy baie bekend daarvoor dat hy hierdie verstommende erkenning gemaak het:

Evolution is promoted by its practitioners as more than mere science. Evolution is promulgated as an ideology, a secular religion – a full-fledged alternative to Christianity, with meaning and morality. … Evolution is a religion. This was true of evolution in the beginning, and it is true of evolution still today. … Evolution therefore came into being as a kind of secular ideology, an explicit substitute for Christianity.

En in Afrikaans vertaal:

Evolusie word deur sy praktisyns as meer as net wetenskap bevorder. Evolusie word gepromulgeer as ’n ideologie, ’n sekulêre godsdiens – ’n volwaardige alternatief tot die Christelike geloof, met betekenis en moraliteit. … Evolusie is ’n geloof. Dit was waar van evolusie in die begin, en dit is vandag nog waar van evolusie. … Evolusie het dus tot stand gekom as ’n soort sekulêre ideologie, ’n eksplisiete plaasvervanger vir Christenskap.

[Uit Michael Ruse – evolution is a religion.]

Hy is ook te siene in Ben Stein se dokumentêr, Expelled. Oor die ontstaan van eerste lewe op aarde sê hy daarin dat dit dalk kon ontstaan het op die agterkant van kristalle. Kyk Michael Ruse on the “Backs of Crystals”.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui