Groote Kerk hou pro-Palestynse byeenkoms

Op Sondag 26 Oktober 2026 het NG gemeente Groote Kerk in Kaapstad ‘n pro-Palestynse geleentheid gehou waar onder andere Francesca Albanese opgetree het.

Die VSA het in dieselfde jaar sanksies teen Francesca Albanese ingestel weens haar werk met die Internasionale Strafhof (ICC) en haar verslae oor Israeliese optrede in Gaza, wat die VSA as bevooroordeeld en ondersteunend van terrorisme beskou het.

Ds Riaan de Villiers, die predikant van die Groote Kerk is self ‘n kontroversiële figuur wat al gebedsgeleenthede saam met Moslems georganiseer het. Hy is daaroor van universalisme aangekla, maar is onskuldig bevind.

Hier volg ‘n paar artikels hieroor:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui