Messiaanse Psalms

Messiaanse Psalms is Psalms wat na Jesus verwys.

Die naam Messias kom van die Hebreeuse word “masjiag” wat gesalfde beteken. Die Griekse word daarvoor is “Christos”. Dit het gedui op iemand wat in belangrike funksie in Israel se bestaan uitgeoefen het, soos ‘n koning of priester, en dui op ‘n toekomstige verlosser en is baie sterk verbind met Dawid en sy koninghuis. Die hele Ou Testament verkondig dat God op ‘n besondere manier na sy volk toe gaan kom. Die hele Ou Testament trek saam in die koms van God in Jesus Christus.

Die volgende is Messiaanse Psalms: 2, 8, 16, 22, 40, 41, 45, 68, 69, 89, 91, 102, 109, 110, 118

Kyk ook

Which psalms predict the coming of Jesus Christ?

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui