Kairos Netwerk Nuusbrief – 16 Okt 2020

Kyk ook:

******

Beste vriend(in),

INHOUD

1. Dringende gesprek met Algemene Sinode Moderamen [ASM]
2. Moreletakairos.net en Sosiale media
3. Nuwe publikasies – ASM reaksies
4. Wat gebeur tussen ons
5. Mobilisering
6. Beskerming deur die Woord​

1. Dringende gesprek met Algemene Sinode Moderamen [ASM]

Positiewe terugvoer is van die ASM ontvang vir gesprek. MKN het drie datums voorsien. Beide partye het aangedui dat persoonlike gesprekvoering voorkeur kry bo aanlyn gesprekke. Dankie aan die oorweldigende positiewe reaksie van dolerende gemeentes, groepe asook individue wat die proses ondersteun en onderneem het om dit aan die Here op te dra in gebed.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui