Wie is Wilna van Beek?

Wilna van Beek was voorheen lesbies en het nou ’n bediening om homoseksuele mense te begelei tot vryheid.

Haar webblad is God Gazers.

Sy is ook die outeur van die boek When gay comes home. Om dit gratis af te laai, druk op die knoppie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui