Kairos Netwerk Konferensie Secunda Goedehoop 12 November 2021

***********

Kairos Netwerk Konferensie

  • Plek: Secunda Goedehoop
  • Datum: Vrydag, 12 November 2021

Daar was ongeveer 85 mense by die konferensie waarvan ongeveer 30 predikante was. Hulle was van Secunda, Perdekop, Standerton, Bethal, Greylingstad, Piet Retief, Leandra, Roodepoort, Brits, ens.

Hier volg die videos van die sprekers tydens die konferensie:

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui