Wie is Izak du Plessis?

Kyk ook:

Izak du Plessis was voorheen ’n predikant van die NG Kerk in die Valleisiggemeente. ’n Klag van leerdwaling is teen hom gemaak nadat lidmate besef het dat sy Godsbeskouing baie vaag is. Hy het die klag egter suksesvol afgeweer, selfs al moes hy gebruik maak van sy reg om te swyg. Na sy egskeiding (met sy eerste vrou) het hy egter besluit om te dank uit die NG Kerk omdat hy besef het dat hy nie meer by sy legitimasie-eed staan nie. Hy het na sy bedanking kerkdienste in kroeë begin hou, maar Izak is in wese tans ’n ateïs of hoogstens ’n agnostikus. Na hy bedank het uit die NG Kerk, het hy by RSG gaan werk.

Kort nadat hy bedank het, het hy ook ’n bydrae gemaak in die boek Hier staan ek … (2011).

Kyk ook

1 thought on “Wie is Izak du Plessis?”

  1. Ek sal wil hê Mnr du Plessis moet die plaas eienaar ondersoek wat standplase verkoop mdo behuising. Daar is net Evkom krag, geen riool of water. Die plek lê op die inloop van Bhs dam, reg langs die pad wat Bhs en Delmas verbind. Ek sien hy ondersoek Mnr Nieuwoudt, so ek neem aan hy kan dié boer ook ondersoek. Hoe is dit dat ʼn plakkersdorp uit die niet net ontstaan en dan sommer nog met Evkom krag ook.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui