Hier staan ek …

Redaksie: Diek van Wyk, Coenie Nolte & Leon Atterbury

Volle titel: Hier staan ek… Maar ek kan nie sê wie ek is nie. En ek is nie alleen nie.

Publikasiedatum: Oktober 2011

(Hierdie boek moenie verwar word met Wynand Louw se webblad www.hierstaanek.com nie.)

Die boek Hier staan ek… is ’n versameling van mense se verhale oor hoe hulle van die kerklike verstaan van God en Christelikheid afskeid geneem het.

Hierdie mense bestaan uit vyf praktiserende predikante (anoniem) en die volgende ander mense:

  1. Leon Atterbury
  2. Almero Cloete
  3. Japie Coetzee
  4. Izak du Plessis
  5. Sandra Berna Ferreira
  6. Gillie Gehle
  7. Albie Gibson
  8. Piet Muller
  9. Coenie Nolte
  10. Jean Oosthuizen
  11. Frik Pretorius
  12. Pieter Rousseau
  13. Sakkie Spangenberg
  14. Lina Spies
  15. Diek van Wyk
  16. Lynette van Zyl
  17. Susan Venter
  18. Annelize Vermaak
  19. Gerrit Visser

Die boek kan gratis afgelaai word by De Novo of HIER.

In die artikel Waarom dominees bly of gly (4 Feb 2015) voer Jean Oosthuizen onderhoude met ’n paar liberale predikante. ’n Mens wonder of die vyf anonieme predikante nie uit daardie mense kom nie…

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui