Geologie

Geologie, uit Grieks γη- (ge-, “die aarde”) en λογος (logos, “woord”, “rede”) is die wetenskap en studie van die aarde, sy samestelling, struktuur, fisiese eienskappe, geskiedenis en die prosesse wat hom vorm.

Volgens skeppingsleerders het die sondvloed, wat volgens die Bybel baie duidelik ’n wêreldwye vloed was, die enkel grootste invloed gehad op die geologiese verskynsels wat ons vandag op aarde sien, soos byvoorbeeld die Grand Canyon. Dit was nog altyd die algemene siening totdat Charles Lyell die idee gevestig het dat die geologiese verskynsels op aarde oor lang tydperke gevorm het. Sy agenda was egter “om die wetenskap van Moses te bevry“.

Kyk ook uniformitarianisme vs katastrofisme.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui