Katastrofisme

Katastrofisme is die teorie dat die aarde grotendeels gevorm is deur skielike, kortstondige, gewelddadige gebeure, moontlik wêreldwyd. Dit is in teenstelling met uniformitarianisme, waarin langdurige inkrementele veranderinge, soos erosie, al die geologiese kenmerke van die aarde geskep het.

Die bekendste voorbeeld van katastrofisme is die Bybelse sondvloed, 2348 vC. Nog ’n baie interessante geval is die uitbarstings by Mount St Helens in 1980 tot 1982.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui