NG gemeente Die Strand is ‘n behoudende gemeente.
Hulle het onder leiding van Ds Frikkie van Niekerk gedoleer.
Ds Frikkie van Niekerk is in November 2025 aan kanker oorlede.
Hier volg ‘n paar skakels na belangrike gebeure:
- Opsomming: Die Strand doleer (9 Junie 2021)
- Verdediging van Die Strand se sewe aantygings (Julie 2021)
- Die Strand in gesprek met Wes-Kaaplandse kerkleiers (11 Jun 2023)
- Strand-gemeente los NG Kerk (2 Feb 2024, Johan Eybers, Rapport)
- Dominee Frikkie skuldig aan die negende gebod? (Okt 2024)