Charles Malan se ryk woordeskat

Kyk ook:

{jcomments on}Kyk na Charles Malan, webmeester van die NG Kerk diversiteitsforum, se emosie-belaaide woordkeuses vandat die boek/boekadvertensies van Die Trojaanse Perd in die NG Kerk verskyn het:

Oor die “PERD”:

  • lendelam houtperd
  • ingesmokkel
  • aanmekaar getimmer
  • wankelende perd

Oor die skrywers:

  • Trojaanse perdebouers
  • afgetrede en verbitterde fundamentaliste
  • Hennie Sesdag
  • beswaardes
  • versukkelde bendetjie
  • sluipsoldate
  • regses
  • hoogs eienaardige verregse fundamentaliste
  • rasend swaaiende sterte (wat) die hond rondswaai
  • knaende manewales

Oor die “BOEK/WEBBLAD”/ons boodskap:

  • Geskrif
  • boekie
  • obskure publikasies
  • gekef
  • kabaal en gebare
  • ‘n gekef in die wind
  • boekie saamgeflans

Charles Malan is intussen oorlede op 24 Augustus 2011 (kyk Skrywer Charles Malan sterf ná orgaanversaking).

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui