Biogenese

Biogenese is die ontstaan van nuwe lewende organismes vanaf ander lewende organismes. Konseptueel word biogenese hoofsaaklik aan Louis Pasteur toegeskryf en omvat die oortuiging dat komplekse lewende dinge slegs van ander lewende dinge afkomstig is deur middel van voortplanting.

Abiogenese is die idee dat lewe kon/kan ontstaan van nie-lewe.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui