Aanhalings – Jesus se opstanding

Gary Habermas & Michael Licona

“The disciples’ willingness to suffer and die for their beliefs indicates that they certainly regarded those beliefs as true. The case is strong that they did not willfully lie about the appearances of the risen Jesus. Liars make poor martyrs.”

Die dissipels se gewilligheid om te ly en te sterf vir hul oortuigings, dui daarop dat hulle daardie oortuigings waarlik as waar beskou het. Die saak is sterk dat hulle nie opsetlik oor die verskynings van die opgestane Jesus gelieg het nie. Leuenaars maak swak martelare.

– Gary Habermas & Michael Licona (The Case for the Resurrection of Jesus, p. 59)

Charles W Colson

“I know the resurrection is a fact, and Watergate proved it to me. How? Because 12 men testified they had seen Jesus raised from the dead, then they proclaimed that truth for 40 years, never once denying it. Everyone was beaten, tortured, stoned and put in prison. They would not have endured that if it weren’t true. Watergate embroiled 12 of the most powerful men in the world – and they couldn’t keep a lie for three weeks. You’re telling me 12 apostles could keep a lie for 40 years? Absolutely impossible.”

“Ek weet die opstanding is ’n feit en Watergate bewys dit vir my. Hoe? Want 12 mense het getuig dat hulle Jesus gesien het wat uit die dood opgewek is, en hulle het daardie waarheid vir 40 jaar verkondig, sonder om dit een keer te ontken. Almal is geslaan, gemartel, gestenig en in tronke opgesluit. Hulle sou dit nie verduur het as dit nie waar was nie. Watergate het 12 van die magtigste mense ter wêreld betrek – en hulle kon nie vir drie weke lank ’n leuen hou nie. Jy sê vir my 12 apostels kan ’n leuen vir 40 jaar hou? Absoluut onmoontlik.”

Gary A. Sibcy

(Oor die hallusinasieteorie dat Jesus nie werklik opgestaan het nie.)

“I have surveyed the professional literature (peer-reviewed journal articles and books) written by psychologists, psychiatrists, and other relevant healthcare professionals during the past two decades and have yet to find a single documented case of a group hallucination, that is, an event for which more than one person purportedly shared in a visual or other sensory perception where there was clearly no external referent.”

Ek het die professionele literatuur (eweknie-geëvalueerde tydskrifartikels en -boeke) wat deur sielkundiges, psigiaters en ander relevante gesondheidswerkers geskryf is gedurende die afgelope twee dekades ondersoek en het nog nie ‘n enkele gedokumenteerde geval van ‘n groephallusinasie gevind nie, dit is ‘n gebeurtenis waarvoor meer as een persoon na bewering gedeel het in ‘n visuele of ander sintuiglike persepsie waar daar duidelik geen eksterne referent was nie.

Gary Collins (sielkundige)

(Oor die hallusinasieteorie dat Jesus nie werklik opgestaan het nie.)

“Hallucinations are individual occurrences. By their very nature only one person can see a given hallucination at a time. They certainly aren’t something which can be seen by a group of people. Neither is it possible that one person could somehow induce a hallucination in somebody else. Since a hallucination exists only in this subjective, personal sense, it is obvious that others cannot witness it.”

Hallusinasies is individuele gebeurtenisse. Uit hul aard kan slegs een persoon ‘n gegewe hallusinasie op ‘n slag sien. Dit is beslis nie iets wat deur ‘n groep mense gesien kan word nie. Dit is ook nie moontlik dat een persoon op een of ander manier ‘n hallusinasie by iemand anders kan veroorsaak nie. Aangesien ‘n hallusinasie slegs in hierdie subjektiewe, persoonlike sin bestaan, is dit duidelik dat ander dit nie kan aanskou nie.

’n Gerespekteerde sielkundige Lee Strobel

(Oor die hallusinasieteorie dat Jesus nie werklik opgestaan het nie.)

Lee Strobel vertel dat ‘n baie gerespekteerde sielkundige die volgende aan hom gesê het:

“Lee, if 500 people experience the same hallucination at the same time it would be a bigger miracle than the resurrection itself.”

Lee, as 500 mense dieselfde hallusinasie op dieselfde tyd ervaar sal dit ‘n groter wonderwerk wees as die opstanding self.

***

1 thought on “Aanhalings – Jesus se opstanding”

  1. Mens sal altyd ‘n hipotese vorm en dan kan se ‘dis hoe dit was’… Daarna dan besluit dat dit voldoende rede is om nie aan die opstandig te glo nie. Op daai manier sal mens nie oortuig word nie. Dus die vraag wat verander ‘n ongelowige na ‘n gelowige (in die sin van die evangelie) toe. Dis nie net intellek of afbreek van teenargumente nie. Daar moet meer wees… Die Heilige Gees sal dit moet doen.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui