Wie is Lee Strobel?

Lee Strobel was ’n verslaggewer en ’n ateïs. Sy vrou het egter tot bekering gekom en omdat hy die verandering in haar lewe kon sien, het hy die saak vir Christus soos ’n verslaggewer ondersoek en tot die gevolgtrekking gekom dat die Bybel werklik waar is en dat Jesus werklik uit die dood opgestaan het.

Aanhalings

The Case for Christ (Die saak vir Christus)

“if the gospels had been identical to each other, word for word, this would have raised charges that the authors had conspired among themselves to coordinate their stories in advance, and that would have cast doubt on them.”

“as die evangelies, woord vir woord, identies was, sou dit die aanklagte laat ontstaan het dat die outeurs onderling saamgesweer het om hul verhale vooraf te koördineer, en wat dit sou betwyfel.”

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui