Teologiese kritiek op Belhar

Kyk ook:

Stem Belhar ooreen met die Woord van God?

Hierdie is ’n vinnige teologiese kritiek op Belhar se vierde artikel wat beweer God is op ’n besonderse wyse die God van die armes, noodlydendes en die onderdruktes:

4. Ons glo dat God Homself geopenbaar het as die Een wat geregtigheid en ware vrede onder mense wil bring; dat Hy in ’n wêreld vol onreg en vyandskap op ’n besondere wyse die God van die noodlydende, die arme en die veronregte is en dat Hy sy kerk roep om Hom hierin na te volg; dat Hy aan verdruktes reg laat geskied en brood aan die hongeriges gee; dat Hy die gevangenes bevry en blindes laat sien; dat Hy dié wat bedruk is, ondersteun, die vreemdelinge beskerm en weeskinders en weduwees help en die pad vir die goddelose versper; dat dit vir Hóm reine en onbesmette godsdiens is om die wese en die weduwees in hulle verdrukking te besoek; dat Hy sy volk wil leer om goed te doen en die reg te soek;

(Kyk Die Belydenis van Belhar)

Om die hele artikel van Wynand Louw te lees, kyk Teologiese kritiek op Belhar op www.hierstaanek.com.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui