Dokumentêre hipotese

Kyk ook:

Die dokumentêre hipotese, ook bekend as JEDP, is ‘n teorie, wat beweer dat die eerste vyf boeke van die Bybel, die Pentateug genoem, wat bestaan uit Genesis, Eksodus, Levitikus, Numeri en Deuteronomium, nie (volledig) deur Moses geskryf is nie, maar deur verskillende outeurs.

Hulle het dit gegrond op die oortuiging dat skryfwerk nie tot ongeveer 1000 vC ontwikkel het nie

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui