Paleontologie

Paleontologie is die bestudering van historiese lewe deur gebruik te maak van versteende oorblyfsels van lewensvorme of fossiele. Dit sluit ook die bestudering van evolusie in en die wisselwerkings van organismes met mekaar en hul omgewing.

’n Paleontoloog is ’n wetenskaplike wat fossiele ondersoek.

Paleontologie is deel van historiese wetenskap (in teenstelling met operasionele wetenskap)

Paleontologie vs argeologie

‘n Paleontoloog bestudeer fossiele terwyl ’n argeoloog menslike artefakte en die oorblyfsels daarvan bestudeer.

Kyk ook

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui